beoordelaars

Saartjie Botha.jpg
hugo.jpg
Cornelia-Faasen_180.jpg

Saartjie Botha is 'n bekroonde dramaturg en teater impresario. Sedert 2015 is sy die direkteur van die Toyota Woordfees.

Cornelia Faasen is die uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief. Sy doseer by die Universiteit van Stellenbosch.

Hugo Theart is die uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk en die kreatiewe hoof van die KKNK.

Mareli.jpeg

Dr Mareli Pretorius is die voorsitter van die Universiteit van Stellenbosch se dramadepartement.

Premiere Foto Nardus Engelbrecht 26.jpg
Premiere Foto Nardus Engelbrecht 25.jpg
  • Instagram - White Circle