borge

Première is heeltemal van borgskap afhanklik. Ons bedank met trots die borge wat ons in verskeie oorde bystaan, insluitende die Universiteit van Stellenbosch se dramadepartement wat die ruimtes en infrastruktuur borg. Ons bedank ook die volgende instansies vir hul finansiële bydrae tot Première:

·        ATKV – die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging

·        FINLO – die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig van die Universiteit van Stellenbosch

·        NATi – die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief

Première bedank dié organisasies en hul personeel vir hul volgehoue bystand en ondersteuning met die bou van jong teatertalent.

kontak

Vir enige navrae rakende die fees, kontak die organiseerders per e-pos.

André Gerber | akg@sun.ac.za

 

Elana-Marié Snyman | elanas@sun.ac.za

© 2020 Première 

  • Instagram - White Circle