Dinsdag | Tuesday 19 Jul
Program

Begrafnis op Beaufort Wes
Geskryf deur Frances Bruwer; Minke Marais
Regisseur Frances Bruwer
Verhoogbesuurder en Ontwerper Garreth Hayward
Met Alberto Smit; Alyssa Jacobs; Andrie Theron; Damian de Villiers; Graeme Watson; Megan Vorster; Mia Kleynhans; Minke Marais
Ag die liefde, dating en romanse... Ons almal het dit, soek dit, sien dit, smag daarna, verpes dit! Dit is egter vir die oorgrote meerderheid mense ’n morsige, ongemaklike, gesukkel. Grope-vir-jou en Juliet is ’n komiese verbatim-stuk wat die waarheid agter moderne hofmakery deel – woord-vir-woord, unfiltered en blatant!
LIVESTREAM | 10 August 2021 | 18:00
Geskryf deur Christian Schoeman
Regisseur Christian Schoeman
Verhoogbestuurder Marlo du Plessis
Met Christian Schoeman; William Vermaak; Dhania Schultz; Simone Ras; Nichola Viviers
vier ore, vier bene, vier oë
LIVESTREAM | 10 August 2021 | 19:00
In die Republiek van Waaimeraai in die laat 1930s, sit Jan-Hendrik van Staden in ‘n kroegie in die slegte deel van die stad en drink sy gevoelens weg. Dit is in hierdie selfde kroeg waar Jan-Hendrik vir Dawid von Adendorf, die leier van die Verenigde Assosiasie vir Regstellende Koalisering, ontmoet. Dit is van hierdie noodlottige ontmoeting dat die twee vinnig ‘n skryf vennootskap vorm. Maar daar skuil probleme op die bodem.

Written by Mishkah Nicholas
Director Mishkah Nicholas
Stage Manager Emma Daly
Musician Finn Vinckers
With Johann Dippenaar; Gita Fourie; Zoë-Blu Mottram; Nisa Smit; Merwe van Gent
Streamyard | 10 August 2021 | 20:00

Jantjies and the Pearls!
Woensdag | Wednesday | 20 Jul

Geskryf deur Vihann van Rooyen
Regisseur Liané van Vuuren
Tegniese Span Caitlin Gordon; Kate Neumann; Hanno Groenewald
Met Johann Dippenaar; Frances van Rooyen; Kelly-Robyn Morey; Merwe van Gent; Jean du Plessies; Mia van der Merwe
On Display
Minwetende dat COVID die minste van hul probleme is, moet vyf tieners in Wildersboswoud hul matriekvakansie in kwarantyn sit. ‘n Vriendelike nar, Balderdas, spook in hierdie woud en manipuleer hul bewegings agter die skerms soos dié van marionette. Balder en Blanc: die storie wat jou ma nooit vir jou gelees het nie.
Rakel en Klara versus die Wêreld
Written by Luvo Gcuku
Director Luvo Gcuku
Stage Manager Zamantii Shongwe
With Kelby Manuel; Sibongile Mdeli; Shane Witbooi; Mikayll Harris; Vukile Maseko; Abbey-Alyssa Kekana; Anje Barkhuizen
Have you ever found yourself lost with no idea what will happen next? Lost in the mystical forest of Intsomi - a realm ruled by animals and magic, a young girl finds herself in a similar situation. But an old evil is stirring up trouble and won't rest until the forest is turned to ash. Can Buhle (with some help, of course!) find her way back home? Or will she be trapped in a world ready to burn? Chos' chos' nga'tshomi...


stroop
Geskryf deur Nisa Smit
Regisseur Nisa Smit
Verhoogbestuurder Mieke Fabel
Assistent-verhoogbestuurders Chrizelle Strydom; Leilani Denil; Liza van Wyk; Caitlin Viljoen
Met Anje Barkhuizen; Ané Spies; Jean du Plessis; Kerscha Titus; Christian Schoeman; Zandelle Meyer; Gita Fourie
Is dit immoreel om nie van jou ouma te hou nie? Bea en Sebastiaan moet hulle ma se begrafnis kanselleer. Die roudiens kan nie sonder die liggaam van die oorledene voortgaan nie, en hul vervreemde ouma Riet moet in kennis gestel word van haar vermiste dogter. Die kleinkinders neem aan dat haar neutrale reaksie die gevolg van ouderdom of ontkenning is, maar sy is nader aan haar dogter as wat hulle dink.
Donderdag | Thursday | 21 Jul

A Cat and a Brush with Destiny
Written by Klara van Rooyen
Director Ané Koegelenberg
Stage Manager Anisa Ayyoub
Advisor Lulu Heleen Kieser
With Klara van Rooyen; Ané Koegelenberg; Kayla van der Merwe
Jeanne Baret’s story is so miraculous it seems implausible: a peasant woman from the 1700s who sailed across the globe. Using puppetry, this production will offer an imaginative take on her tale. A comet, a sea-monster, and the bougainvillea flower – fantasy meets history in this swashbuckling tale of Baret’s life.
LIVESTREAM | 12 August 2021 | 18:00
Written by Mikayla Brown
Director Bella Draper
Stage Manager Christopher Worthington-Smith
Assistant Stage Manager Farah Narkedien
With Brett Krüger; Clarissa Saaiman; Mikayla Brown; Tawfeeq Samodien
Bopha!
Nestled within the small, sinister town of Gullford lies The Pelican - a struggling newspaper trapped under the wing of Gullford's beloved mayor. Amidst their squabbles and commotion, The Pelican's team are conflicted when they stumble upon a scandal that, if exposed, would reap havoc upon the mayor, the town and the newspaper.

Wannabe Keisers
Geskryf deur Miché van Wyk; Chloè van Rooyen
Regisseur Anri van Helsdingen; Talitta Jameson
Verhoogbestuurder Kara Cloete
Met Kerscha Titus; Kelly-Robyn Morey; Gita Fourie; Angelo Bergh; Graeme Watson; Vihann van Rooyen
Tyd is min en chaos breek uit wanneer die skrywer, Nickle, se storie tot 'n stilstand kom. Met die karakters Vicky, Nina en Wesley wat ontsnap en Lennie en Mamsie wat gedurig die kreatiewe proses onderbreek, raak die storie se plot effe deurmekaar. So, wat nou? Dié storie móét klaar!

Vrydag | Friday | 22 Jul

Afval
Geskryf deur Miandra Hayward
Regisseur Ben Gibbons
Verhoogbestuurder Erin Francis
Met Henrietta Cloete; Talana Rossouw; Rikus Terblache; Jeandre van Heerden; Mila de Villiers
Fiona is die huishulp en middelpunt van die wanfunksionele Siebrits-gesin. Tydens Paasnaweek, ʼn tyd van familie, opoffering en verlossing, sien ons dat Fiona meer as net ʼn bruin vrou op die Platteland in die 90’s is. Vir haar mense word sy die heldin en steunpilaar wie hulle bymekaar hou, maar wie hulle as vanselfsprekend aanvaar.
‘n Gek vir jou
Written by Micaleb Lawrence;
Director Miché van Wyk
Designer Garreth Hayward
Stage Manager Manjomane Mhlongo
Assistant Stage Manager Garreth Hayward
With Robyn Adams; Dhania Schultz; Julia Marone; Mikyall Harris; Adri Waterboer; Rodney Goliath; Andrew de Jager
When 12-year-old Lizbiet learns of Krotoa’s lineage from her Oupie, she is faced with the challenge to let the memory of Krotoa live on through her. Melanin’s Colony, inspired by the life of Eva-Krotoa, explores key moments in Krotoa’s life that led to Lizbiet’s present on the Cape Flats.


Double Strike
Creators and Directors Kirsten Schouw; Kayla van der Merwe
Stage Manager Marlo du Plessis
With Damian De Villiers; Jenna Fish; Christie van Niekerk; Kelsey Louw; Zoë-blu Mottram
The Tumble Inn explores communal empathy and human connections. Stories are told through the body, but connections are made in the mind and heart. The jazz music becomes the driving force for each character’s journey, will they find harmony? Or move to their own rhythm?