Première is ʼn inisiatief ondersteun deur die Universiteit Stellenbosch Dramadepartement om die skep van nuwe teaterwerk deur die studente van die Departement aan te moedig. Hierdie produksies mag in enige styl/genre aangebied word, met ‘n tydsduur van tussen 30 – 50 minute. Slegs huidige voor- en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch Dramadepartement kan aan die fees deelneem. 

Indien jy aan Première 2021 wil deel neem, is dit belangrik om teen

15 Januarie 2021 te registreer:

 

 

 

 

Maak seker dat jy die dokumentasie onderaan die bladsy

sorgvuldig deurgaan voordat jy registreer.

hoe

9-14 Aug 2021
  • Instagram - White Circle